Voeg OneNote Web Clipper by jou webblaieer sodat jy enige iets vanaf die web kan stoor, annoteer en organiseer.
Lê die web vas
Lê vinnig enige webbladsy op OneNote vas, waar jy dit maklik kan redigeer, van byskrifte voorsien of dit deel.
Verwyder die rommel
Verminder die rommel en knip slegs die artikel, resep, of produkinligting wat jy regtig nodig het
Toegang enige plek
Verkry toegang tot jou geknipte webbladsye op enige rekenaar, tablet of foon – selfs wanneer jy vanlyn is.